ApkDownload

OnsIsAfrikaans APK

نسخه کنونی 1.0 for Windows
به روز شده 2016-08-25

اطلاعات

نسخه 1.0 (#1)

به روز شده 2016-08-25

اندازه پرونده APK 18.3 MB

نسخه Android مورد نیاز Android 4.0+ (Ice Cream Sandwich)

برنامه نویس BurstDigital

رده آموزش (برنامه)

ID com.clawpublishing.onsisafrikaans

یادداشت های توسعه دهنده We Are African: The App for free instruction for the workplace in your native language

تصویر نماگرفت

برای دیدن اندازه اصلی روی عکس کلیک کنید

فهرست مطالب

شرح

ONDERRIG – IN AFRIKAANS – GRATIS – LEWENSLANK.

Die arbeidsmark is vandag hoogs mededingend. Om voor te bly, benodig jy die vaardighede waarna werkgewers op soek is. Dis so eenvoudig soos dit.

Bekom daardie werk of daardie verhoging. Verbeter jou toekomstige verdienste. ‘n Deeglike kennis van die basiese gereedskap van sake is noodsaaklik – en Excel is een van hulle - onthou dit is gratis opleiding in jou Afrikaanse Moedertaal.

WAT KRY JY uit die Ons Is Afrikaans Toep (Afrikaanse App)?

• 8 Modules Excel vir die werksplek.
• Toekomstige lesse – lewenslank.
• Onderrig in jou Moedertaal.

Hier by Ons is Afrikaans, wil ons jou help om doelmatigheid in jou werksomgewing te bereik. Dus het ons ‘n Excel opleidingskursus opgestel wat jou vaardighede sal verhoog na die volgende vlak. As jy met Excel ‘n nuweling is, of ‘n basiese begrip het maar meer wil leer, dan is dit die kursus vir jou. Dit is ook ‘n goeie opknappingskursus.

Die aanlyn kursus stel jou in staat om te werk teen jou eie pas, in die gerief van jou huis of kantoor. Jy doen soveel as jy kan, wanneer jy kan.

Vir groter groepe, word Excel ook aangebied as ‘n 8-week webinaar reeks. Dit is ‘n innemende en dinamiese manier vir sake-eienaars om die vaardigheids vlakke van hul personeel te verhoog. Ons ervare opleiers lei hierdie weeklikse sessies wat die basiese beginsels te dek tot meer komplekse konsepte.

Ons kan ook private webinare vir jou hou. Hou vergaderings of in-huis opleiding sessies, maak nie saak waar jou personeel geleë is nie. Moenie sukkel met die koste en moeite om almal in een plek te kry nie. Jou mense kan inteken, van waar hulle ook al is, en deelneem – intyds.

Voordele van ons Excel kursusse:
o Onbeperkte toegang tot lesse.
o Werk teen jou eie tempo.
o Toekomstige lesse – lewenslank.

Gerieflike betalingsopsies.

Wat jy kan verwag in hierdie Android Toep (Andriod App)

- Eenvoudige navigasie
- Lekker Nuus en skakels
- Gratis lewenslange opleiding
- Propvol interesanthede
- En alles in jou Moedertaal

Connie Muller bied Excel aan vir meer as 20 jaar.

Verky die Ons Is Afrikaans toep gratis vandag.

رأی و نظرات

رتبه: 5.0 / 5 · Less than 100 رأی

(*) مورد نیاز است

نسخه های قبلی

OnsIsAfrikaans 1.0 APK (#1, 18.3 MB)