ApkDownload

Eerste 5. APK

最新版本 5.2 for Windows
更新 2017年January31日

信息

5.2 (#5)

更新 2017年January31日

APK档案大小 2.1 MB

Android 系统版本要求 Android 2.2+ (Froyo)

开发者 Carpe Diem Media

类别 生活时尚 (应用)

应用 ID za.co.voelgoed.eerste5

开发者备注 Liesel Krause-Wiid's app - designed to help women make prayer a priority.

屏幕截图图片

单击图像查看完整尺寸

内容描述

Méér oor die Eerste 5 app

Party oggende het jy regtig nie eers tyd om ontbyt te eet nie, wat nog van stiltetyd hou. Moenie moedeloos raak as jy nie ’n halfuur of ’n uur opsy kan sit vir jou stiltetyd nie. Dis nie altyd die hoeveelheid tyd wat jy spandeer nie, maar die gehalte van jou tyd wat saak maak.

Liesel Krause-Wiid se toepassing (app) vir jou slimfoon is die oplossing! Eerste 5 is spesifiek ontwerp om vroue te help om stiltetyd ’n prioriteit te maak.

Wat dit uniek maak, is dat dit ’n oudio-opname is van sowat 4 minute lank. Jy lees die Bybelvers, luister daarna na die oordenking en doen dan self ’n gebed. Dit alles neem jou slegs vyf minute! Jou eerste vyf minute van elke dag, spesiaal vir God.

Jy kan na die oordenking luister by die huis waar jy koffie drink, vroegoggend by die kantoor, of sommer in die motor op pad werk toe of terwyl jy aantrek.

Liesel moedig vroue aan om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy, en die Een wat jou lewe in Sy hand hou, beter te leer ken. Die oordenkings dek ’n verskeidenheid onderwerpe en help jou om alledaagse frustrasies, vrees en onsekerheid te hanteer.

Al wat jy nodig het, is ’n slimfoon - vir geestelike inspirasie waar jy ook al is!

评分和评论

分:2.7 / 5 · Less than 100 票

(*) 是必须的

之前的版本

Eerste 5. 5.2 APK - Windows 下载 - (#5, 2.1 MB)