ApkDownload

NG Dalpark Kaléo APK

الإصدار 1.0.0 for Windows
محدث 21 August 2020

معلومات

الإصدار 1.0.0 (#10000)

محدث 21 August 2020

حجم ملف APK 19.3 MB

يتطلب Android Android 4.4+ (KitKat)

مطوّر البرامج Weazy Solutions

الفئة التعليم (تطبيق)

ID com.ngdalparkkaleo

ملاحظات المطور Hierdie تموت amptelike toep vir Dalpark Kaléo Gemeente.

صورة الشاشة

انقر على الصورة لرؤية الحجم الكامل

الميزات الجديدة

ما هو الجديد في NG Dalpark Kaléo 1.0.0

BRAND NEW LOOK!
- Improved current features.
- Added new features.

الوصف

Dalpark Kaléo Gemeente is geroep om by te dra tot die opbou van ons land. Ons is verbind om herstel te bring in mense se lewens، verhoudings en in ons gemeenskap. Deur ons invloed in elke sektor van die samelewing، mobilisering van ons gemeente in projekte en die sluit van strategiese vennootskappe maak ons ​​ʼn impak in ons gemeenskap، maar ook in die wêreld. Om hierdie missie te bereik، is ons GEVESTIG in Jesus en sy voltooide werk. GEBORGE in ’n geestelike familie en GESTUUR na die wêreld met die goeie nuus.

Ons maak deel uit van die breër kerkgemeenskap wat onder die vaandel van GENADE (grace and mercy) en WAARHEID funksioneer. Ons klem lê op die geregtigheid wat Jesus vir ons verdien en voltooi het. إضافات مساعدة leef vanuit hulle nuwe identiteit in Christus en so die geregtigheid van god te wees in die wêreld.

Hierdie Slimfoontoep help jou om onmiddellik toegang te verkry tot ons gemeente se gebeure en kalender. Dit help jou om in te skakel en deel te word van ons geestelike familie. Jy kry hiermee ook toegang tot ons Christus-gesentreerde prediking. Laai ons pitkos af en word daardeur opgebou en verryk in jou wandel en ontmoeting met God. Teken in om ook ons ​​notifikasies te ontvang om sodoende op hoogte te bly van al die nuus en gebeure in Dalpark Kaléo Gemeente.

التقييمات والمراجعات

التقييم: 5.0 / 5 · Less than 100 صوتًا

(*) مطلوب

الإصدارات السابقة

NG Dalpark Kaléo 1.0.0 APK for Windows (#10000, 19.3 MB)

NG Dalpark Kaléo 0.6.3 APK for Windows (#603, 18.1 MB)